John Ericson

John Ericson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 September 1926 (1926-09-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Ericson (gebore 25 September 1926) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Day at Black Rock (1955), Forty Guns (1957), The Money Jungle (1967), en Bedknobs and Broomsticks (1971).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search